tuis  |   kontak  |   nuus  |   media
 
Nuutste Nuus

April 2013 - Taalgenoot Herfs 2013 (bl. 20)
"Sy's 'n liedjieboer
Met 'n lied in haar hart en senuwees van staal het Fran Carstens deelgeneem aan die ATKV se CrescendoKreatief-kompetisie en as wenner uit die stryd getree." lees meer...

Huisgenoot - 03 Jan 2013 (bl. 72)
"Haar lied is tops.
Die wenner van die ATKV-CrescendoKreatief-liedjieskryfkompetisie..."

RSG Befonk - 21 Des 2012
"Die ATKV-CrescendoKreatief-liedjieskryfwenner is pas aangewys by Goudini Spa anderkant Worcester. Ek het 'n draai gaan gooi om meer oor liedjieskryf te gaan uitvind. Vanjaar se kursusaanbieders was Lize Beekman, Jaconel Mouton en Douw Steyn, en die wenner: Fran Carstens." luister verder...

LitNet - 18 Des 2012
"Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief
In Fran se woorde: 'Vir solank ek leef, sal ek nooit ophou skryf, sing en stories vertel nie. Dis wat ek doen ... dis wie ek is.'" lees meer...

Beeld - 17 Des 2012 (bl. 11)
"Liedjieskryf-wenner gekies Die wenner in vanjaar se ATKV CrescendoKreatief-liedjieskryfkompetisie is Fran Carstens van Weltevredenpark, Roodepoort." lees meer...

ATKV - Desember 2012
"Weltevrede(n) liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief
Die ATKV het onlangs amateur liedjieskrywers van alle ouderdomme genooi om deel te neem aan 'n unieke liedjieskryfkompetisie, ATKV-CrescendoKreatief. Liedjieskrywer, Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief." lees meer...
 
   
   
 
   
       
 
© Fran Carstens